16 September 2018 – 10 Beginsels vir Verhoudings: Eerlikheid

Tien Verhoudings Beginsels – 9. Eerlikheid
Ex.20:16 / Joh.8

Die negende beginsel is: EERLIKHEID.

Drie Eenvoudige maniere om jou eie eerlikheid te ontwikkel:

1. Wees eerlik met JOUSELF.

2. Wees eerlik met ANDER.
Jak.5:16
Dr.Henry Cloud (Necessary Endings) sê daar is 3 tipes mense:
a. Wise person – adapt himself with truth in life.
b. Foolish person – Make excuses the whole time.
Spr.9:8
c. Evil person – Telling blatant lies all the time (hurting people).
Tit.3:10

3. Wees eerlik met GOD.
Ps.32:1-5