17 Maart 2019 – Mik na liefde 6: Liefde raak nie gou kwaad nie

Mik na Liefde 6
Liefde word nie gou kwaad nie
1 Kor.13:5

Hoe om jou Emosie te beheer:

1. Maak ‘n BESLUIT om jou emosies te beheer.

Spr.14:29: “People with understanding control their anger, a hot temper shows great foolishness.”
Spr.29:11(NLT): “Fools vent their anger, but the wise quietly holds it back”

2. Dink ná oor wat dit jou gaan KOS.

Spr.29:22: “An angry person starts fights; a hot-tempered person commits all kinds of sin.”
Spr.15:18: “A hot-tempered person starts fights; a cool-tempered person stops them.”

3. DINK voordat jy praat of optree.

Spr.29:11: “Fools vent their anger, but the wise quietly holds it back.”

4. HERPROGRAMEER jou brein.

Hoe gaan ek die situasie omswaai?

1. Vertrou op God vir hulp.

Rom.15:5: “Mag God, wat ons almal se geloof sterk maak en ons krag gee, julle help om regtig goed met mekaar oor die weg te kom. Dit is presies wat Christus Jesus wil hê” (“May God, who gives this patience and encouragement, help you live in complete harmony with each other, as it is fitting for followers of Christ Jesus.”

2. Jou HART moet verander.
“The heart of the problem is a problem of the heart”

Mat.12:34: “Julle spul valse mense. Julle is vrot van binne, maar nogtans hou julle aan met al julle vroom praatjies. Maar julle kan nie wegsteek wat binne-in julle aangaan nie. Uit wat julle sê, verraai julle julleself. Soos die spreekwoord sê: ‘Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.’”

3. Jy moet GESOND word.
Liefde is die antwoord vir jou humeur probleem!