2 September 2018 – 10 Beginsels vir Verhoudings: Intimiteit

Tien Verhoudings Beginsels – 7. Intimiteit
Ex.20:14

Die sewende beginsel is: Intimiteit (Betroubaarheid / Getrouheid)

Drie maniere waarop ons kan owerspel pleeg:
1. Owerspel in my LIGGAAM.
1 Kor.6:18-20 / Luk.22:15

2. Owerspel in my SIEL.
Spr.6:32 / Hoogl.3:5 / Mat.5:27 / Job 31:1

3. Owerspel in my GEES.
Gen.2:24 / 1 Kor.6:15-16 / 1 Kor.6:17

Voorhuwelikse seks:
1. Boodskap aan ouers:
• “Getting married PURE is more important than getting married with a degree.”
2. Boodskap aan ongetroudes:
• Dis nie die “PAPIER” wat die verskil maak nie – dis God se “SEëN” wat die verskil maak!
3. Wat om te doen: Bely!
4. As jy onskuldig is: Vergewe.