Currently browsing category

Wat ons doen

hart_tot_hart_homepage

Hart tot Hart Damesbediening

Hart tot Hart is Siloam se dames bediening. Dit is vir dames van alle ouderdomme. Ons het een maal per kwartaal ‘n …

Imago Dei Drama Departement

Imago Dei is Siloam se drama departement. Daar word een maal per jaar aan die einde van die jaar ‘n groot produksie …

Sending

Sending

AGS Siloam glo dat die Kerk van Jesus ‘n verantwoordelikheid het ten opsigte van die Evangelisasie van die volke van die wêreld. …

Gebed

Gebed

Die Gebedsaksies by AGS Siloam staan bekend as “Kragstasie” ‘n Kragstasie is die bron van energie(elektrisiteit). By AGS Siloam sien ons God …

marketing-for-charities

Welsyn

AGS Siloam se Welsynsprojek staan bekend as “Makarios” (Die Griekse woord wat “geseënd” of “uitermate voorspoedig” beteken.) Die opdrag van Jesus aan …

985

Groeigroepe

By AGS Siloam glo ons aan die waarde en dinamika van “kleingroepe”. Ons glo dat dit die mees effektiefste plek is om …

Klub Kaleb

Seniors

By AGS Siloam lê die bediening van “bejaarde” mense ons na aan die hart. Die seniorburgers het ‘n groep genaamd “KLUB KALEB”. …

Diep Tieners

Studente

Die Studente vorm deel van AGS Siloam se jongvolwasse-bediening, genaamd “DIEP”. Ons hart is dat studente, tydens hulle student-jare in Bloemfontein, goeie …

Diep Tieners

Jongvolwassenes

Jongmense tussen 18 en 35, getroud of ongetroud, vorm deel van AGS Siloam se jongvolwassebedienning genaamd “DIEP”. DIEP se visie is om …