Currently browsing category

Wat ons doen, Page 2

original

Kinders

“Impact Kids” is ‘n Relevante, interaktiewe “Kinderkerk” (nie “outydse” Sondagskool nie) wat tydens die oggenddienste (9:30-11:00) die kinders met ouderdomme 3-13 bedien …

Diep Tieners

Tieners

AGS Siloam se tienerbediening staan bekend as “DIEP”. Dit is vir kinders van Graad 6 tot Matriek. DIEP se visie is om …