Groeigroepe

groeigroepe_homepageBy AGS Siloam glo ons aan die waarde en dinamika van “kleingroepe”. Ons glo dat dit die mees effektiefste plek is om geestelik te groei.

‘n Nuwe toevoeging tot ons kleingroepe is: “GROEI-GROEPE”

Groei groepe is geestelike byeenkomste van (slegs) 1 uur per week. Daar is mannegroepe, damesgroepe, ‘couples-groepe’, jongvolwassegroepe, gemengdegroepe en selgroepe.

Die waardes van die groeigroepe is:

• Geestelike groei
• Die Woord
• Gebed
• Spontane vriendskappe

Vir meer inligting kan u gerus die Kerkkanrtoor kontak (051-522-8005)