Jongvolwassenes

Diep Jongvolwassenes

Jongvolwassenes

Jongmense tussen 18 en 35, getroud of ongetroud, vorm deel van AGS Siloam se jongvolwassebedienning genaamd “DIEP”.

DIEP se visie is om jongmense te laat groei in ’n dieper verhouding met God en ander mense. Ons poog om mense van dieselfde portuur-groep bymekaar te bring vir geestelike en sosiale byeenkomste.

Vir meer inligting gaan kyk na DIEP se Facebook-blad of kontak die Jeugpastoor via die Kerkkantoor (051-522-8005).

facebook-kleintwitter