Studente

Diep Jongvolwassenes

Jongvolwassenes

Die Studente vorm deel van AGS Siloam se jongvolwasse-bediening, genaamd “DIEP”.

Ons hart is dat studente, tydens hulle student-jare in Bloemfontein, goeie Christen-vriende sal vind by AGS Siloam, maar meer nog, dat hulle ‘n “familie” sal hê weg van hulle ouerhuise af.

DIEP se visie is om jongmense te help om te groei in ’n dieper verhouding met God en ander mense.

Ons studente kom op ‘n Dinsdag by die kerk bymekaar vanaf 19:00 – 21:00. Daaris geen byeenkomste op vakansiedae of gedurende skoolvakansies.

Vir meer inligting gaan kyk na DIEP se Facebook-blad of kontak die Jeugpastoor via die Kerkkantoor (051-522-8005).

facebook-kleintwitter