Tieners

tienersAGS Siloam se tienerbediening staan bekend as “DIEP”. Dit is vir kinders van Graad 6 tot Matriek.

DIEP se visie is om jongmense te help om te groei in ’n dieper verhouding met God en ander mense.

Vir meer inligting gaan kyk gerus na DIEP se Facebook-blad of kontak die Jeugpastoor via die Kerkkantoor (051-522-8005).

 
   
  
Besoek gerus ons Facebook blad vir fotos en meer aktiwiteite

facebook-kleintwitter