Wie is AGS Siloam?

Visie

Jesus Christus ons fondasie vir die restorasie van ons wêreld.

Missie

Om alle mense te bemagtig vir die herstel tot ń oorvloedige lewe in Jesus Christus.

Strategie

Genees | Groei | Gaan

Visioenêre Leier

Riaan De Bruyn

Hoof Pastoor

riaan@agssiloam.co.za


082 853 0389